About | Oor

Catrina Wessels holds a BA in Law, a MA in Afrikaans and Dutch, and a postgraduate diploma in Intellectual Property Law, all obtained from Stellenbosch University. She has completed numerous short courses on intellectual property law and book publishing, and served on the PASA (Publishers’ Association of South Africa) Legal Affairs Committee. She is manager of PEN Afrikaans, an authors’ association affiliated to PEN International.

Catrina worked in the contracts and rights department of NB Publishers, South Africa’s leading trade publisher, from 2010, and headed up the department from 2013 to 2017.  She is passionate about books and copyright.

****

Catrina Wessels behaal ’n BA (Regsgeleerdheid), ’n MA (Afrikaans en Nederlands) en ’n nagraadse diploma in intellektuele goederereg aan die Universiteit Stellenbosch. Sy het verskeie kortkursusse in intellektuele goederereg en die uitgewersbedryf voltooi, en in die outeursregkomitee van die Uitgewersvereniging van Suid-Afrika gedien. Sy is tans ook bestuurder van PEN Afrikaans, ‘n skrywersvereniging wat aan PEN International verbonde is.

Vanaf 2010 tot 2017 is Catrina by NB-Uitgewers, Suid-Afrika se voorste algemene uitgewery, se kontrakte- en regte-afdeling werksaam, en staan tussen 2013 en 2017 aan die hoof van dié afdeling. Sy is passievol oor boeke en outeursreg, en is veral gaande oor regteverkope omdat dit ander wêrelde ontsluit.