Luisterboeke

Netwerk24 en NB-Uitgewers het onlangs die goeie nuus gedeel dat hulle voortaan twee luisterboeke per maand beskikbaar sal stel vir Netwerk24-intekenare se luistergenot.

Hier is ’n artikel wat in Taalgenoot verskyn het oor die toenemende gewildheid van luisterboeke en hoe die saak plaaslik daaruit sien.

Klik onder om die artikel – met illustrasies deur Mieke van der Merwe – te lees.

Oudioboeke.Mieke van der Merwe illustrasie

 

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s