Interaktiewe kinderboeke

’n Besoek aan die Bologna-kinderboekbeurs, met sale vol mense en boeke en Covid ver in die toekoms, het my laat dink oor hoe vindingryk uitgewers (moet?) raak om klein hande na boeke te laat gryp.

In die nuwe Taalgenoot skryf ek oor interaktiewe kinderboeke, met insette van die kinderboekuitgewer, Miemie du Plessis, en die skrywer van ’n nuwe Kies-jou-avontuur-reeks, De Wet Hugo.

Die Taalgenoot is gratis aanlyn beskikbaar. Klik hier om dit te lees.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s