“’n Boek in vertaling is ’n viering werd”

Dit was ’n voorreg om ’n artikel oor (Afrikaanse) boeke in vertaling te kon bydra tot Taalgenoot se Somer 2022-uitgawe. Wat moet alles in plek val voordat ’n vertaling verskyn? Wie is die rolspelers en wat behels die proses? Lees die artikel gerus by hierdie skakel.

Dankie ook aan Ilse Salzwedel wat, na aanleiding van die verskyning van die artikel, met my gesels het oor dieselfde onderwerp tydens Skrywers en Boeke op RSG. Die podsending is hier beskikbaar.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s